Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Van Rooyen se aalwyn

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Van Rooyen se aalwyn
Bewaringstatus

Byna bedreig (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Plantae
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Magnoliophyta
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Asparagales
Familie:
Asphodelaceae
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Aloe
Spesie:
A. vanrooyenii
Binomiale naam
Aloe vanrooyenii
Gideon F.Sm. & N.R.Crouch, 2006

Die Van Rooyen se aalwyn (Aloe vanrooyenii) is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en word in die Ladysmith, Dundee, Harrismith en Underberg distrikte gevind. Die plant blom van Oktober tot November.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Lys van aalwynspesies

Bronne[wysig | wysig bron]

]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Van Rooyen se aalwyn
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF