From Wikipedia_af - Reading time: 1 min| Vir beter of baie beter | |
| Genre | Sitkom |
|---|---|
| Geskep deur | Willie Esterhuizen |
| Geskryf deur | Willie Esterhuizen |
| Geregisseer deur | Willie Esterhuizen Pieter Esterhuizen |
| Met | Sien teks |
| Oorsprong | Suid-Afrika |
| Taal | Afrikaans |
| Aantal seisoene | 1 |
| Aantal episodes | 12 |
| Produksie | |
| Uitvoerende vervaardiger(s) | Willie Esterhuizen |
| Vervaardiger(s) | WESTEL |
| Redigeerder(s) | Pieter Esterhuizen |
| Lokasie(s) | Johannesburg |
| Looptydperk | 25 minute |
| Produksiemaatskappy | WESTEL |
| Uitsending | |
| Oorspronklike kanaal | KykNET |
| Oorspronklike lopie | Mei 2014 |
| Verwante film(s) | Molly en Wors |
Vir beter of baie beter is 'n situasiekomedie (sitkom) wat op kykNET uitgesaai word. Die program draai rondom 'n hegte gesin wat in Johannesburg in 'n luukse huis woon. Die gesinslede bestaan uit Pa, Ma, dogter en seun.
Die onderliggende humor lĂȘ in die veeleisende gesinsomstandighede, ironie, dubbele standaarde, en sinspeling.
Die rolspelers is as volg: