From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
Virus kan na een van die volgende verwys:
- Biologiese virus, 'n mikroskopiese parasiet wat selle in biologiese organismes besmet.
- Rekenaarvirus, 'n toepassing wat skadelik vir rekenaars is.
- Voormalige handelsmerk vir motorkarre in Frankryk.
- Verskeie rolprente het al die titel Virus gehad (1980, 1995 en 1999).
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Virus (dubbelsinnig)
Status: article is cached