Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Vyf Bobbejaantjies

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Vyf Bobbejaantjies is 'n tradisionele Afrikaanse liedjie.

Lirieke[wysig | wysig bron]

Vyf bobbejaantjies op die dam se wal
Vyf bobbejaantjies op die dam se wal
En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val
Is vier bobbejaantjies op die dam se wal

Vier bobbejaantjies op die dam se wal
Vier bobbejaantjies op die dam se wal
En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val
Is drie bobbejaantjies op die dam se wal

Drie bobbejaantjies, op die dam se wal
Drie bobbejaantjies, op die dam se wal
En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val
Is twee bobbejaantjies op die dam se wal

Twee bobbejaantjies, op die dam se wal
Twee bobbejaantjies, op die dam se wal
En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val
Is een bobbejaantjie op die dam se wal

Een bobbejaantjie, op die dam se wal
Een bobbejaantjie, op die dam se wal
En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val
Is geen bobbejaantjies op die dam se wal

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Vyf Bobbejaantjies
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF