Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Westminster-konfessie

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Die Westminster-konfessie is in 1646 voltooi en goedgekeur tydens 'n konvent van kerklikes in die Londense Westminster-abdy en het uiteindelik 'n belangrike belydenisskrif vir die meeste presbiteriaanse kerke in die Engelssprekende wêreld geword.

Met sekere wysigings vorm dit die grondslag vir belydenisskrifte van die Engelse Kongregasionalistiese Kerk en sekere Baptiste kerke.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Gaum, Frits (hoofred.), Christelike Kernensiklopedie, Lux Verbi.BM, Wellington, 2008.
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Westminster-konfessie
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF