Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Wynn Everett

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Wynn Everett
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wynn Everett (gebore 26 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Charlie Wilson's War (2007) en in die televisiereekse Supernatural (2005), The Newsroom (2012), en Agent Carter (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2007: Charlie Wilson's War
  • 2009: The Maiden Heist

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2005: Supernatural
  • 2012: The Newsroom
  • 2014: Mind Games
  • 2015: Agent Carter

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Bird Dog
  • 2015: White City
  • 2015: Lumen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Wynn Everett
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF