Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

.co

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

.co is die Internettopvlakdomein vir Colombia. Dit word deur die Los Andes Universiteit beheer.

"co" word ook dikwels as 'n tweedevlak-domein vir maatskappye onder ander topvlakdomeine ingespan. Sulke domeine het dan die vorm ".co.xx", waar xx die land in die domeinnaam aandui. Voorbeelde hiervan is Israel (.co.il), die Verenigde Koninkryk (.co.uk), Nieu-Seeland (.co.nz), Japan (.co.jp), Suid-Korea (.co.kr) en die Cookeilande (.co.ck). Ander lande gebruik weer ".com" instede van ".co". Voorbeelde hiervan is Australië (.com.au) en Mexiko (.com.mx); dieselfde geld dan ook vir Colombia (.co) omdat hulle ".com.co" gebruik.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/.co
11 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF