Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1312

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

1312
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1307 | 1308 | 1309 | 1310 | 1311 | ◄ 1312 ► | 1313 | 1314 | 1315 | 1316 | 1317 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1312
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1312
MCCCXII
Ab urbe condita 2065
Armeense kalender 761

ԹՎ ՉԿԱ

Chinese kalender 4008 – 4009

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1304 –1305
Hebreeuse kalender 5072 – 5073
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1367 – 1368
- Shaka Samvat 1234 – 1235
Irannese kalender 690 –691
Islamitiese kalender 712 –712


Die jaar 1312 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 22 MaartPous Clemens V publiseer sy bul "Vox in Excelso" waarmee hy die Tempeliers ontbind.
  • 4 April – Pous Clemens V roep op tot 'n nuwe kruistog tydens die konsilie van Vienne.
  • 2 Mei – Pous Clemens V publiseer sy bul "Ad Providam" waarin hy die besittings van die Tempeliers oordra aan die Hospitaalridders.
  • 6 Mei – Pous Clemens V publiseer die bul "Exvivi de Paradiso" waarin die regulasies van die Minderbroeders (Fratres Minores) vasgelê word.
  • 23 Desember – Pous Clemens V stel Jacques Duèze (later Pous Johannes XXII) aan as kardinaal-biskop van Porto.

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/1312
11 views | Status: cached on September 07 2024 18:45:12
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF