Toggle navigation
E
ncyclo
R
eader
Preferences
About
Help
1836 in Suid-Afrika
From
Wikipedia (Af)
- Reading time: 1 min
Gebeure
[
wysig
|
wysig bron
]
Die
6de Kaapse grensoorlog
eindig.
Die
Kaapkolonie
se Wetgewende Raad stel verkose munisipale rade aan.
Nagenoeg 10 000
Afrikaner
veeboere onderneem die
Groot Trek
.
Juliemaand – Die hele trekgroep van 51 van
"Lang Hans" van Rensburg
word in Mosambiek uitgemoor.
16 Oktober
– Die
Voortrekkers
onder
Andries Potgieter
verslaan die Matabeles tydens die
Slag van Vegkop
.
Geboortes
[
wysig
|
wysig bron
]
4 Oktober –
Pieter Arnoldus Cronjé
,
Boeregeneraal
, word gebore naby
Colesberg
,
Kaapkolonie
.
Verwysings
[
wysig
|
wysig bron
]
Sien
Jare in Suid-Afrika
vir 'n lys van verwysings.
Hierdie artikel omtrent
Suid-Afrika
se geskiedenis is 'n
saadjie
. Jy kan Wikipedia help deur
dit uit te brei
.
Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source:
https://af.wikipedia.org/wiki/1836_in_Suid-Afrika
12 views | Status: cached on November 20 2024 20:58:41
↧ Download this article as ZWI file