From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| ACG Strathallan | |
Lugbeeld van die skool
| |
| Leuse | Pride in Achievement (Trots in hul prestasies) |
|---|---|
| Gestig | 2001 |
| Tipe | Privaatskool |
| Hoof | Robin Kirkham |
| Adres | Hayfield Way, Karaka |
| Stad | Auckland |
| Land | Nieu-Seeland |
| Webblad | www.acgedu.com/nz/strathallan |
ACG Strathallan is 'n privaatskool en kollege en is deel van die Academic Colleges Group. Dit is geleë op die Hingaia skiereiland naby die Auckland suidelike deurpad in Nieu-Seeland.
Die skool is in Februarie 2001 oopgemaak. Daar is 'n kindertuin, skool (jaar 1-6) en kollege (jaar 7-13).
Daar is amper 1200 studente. Strathallan spesialiseer in die Britse Cambridge kwalifikasies.
Die prinsipaal is Robin Kirkham.