Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Aaptos aaptos

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Aaptos aaptos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Porifera
Klas: Demospongiae
Orde: Suberitida
Familie: Suberitidae
Genus: Aaptos
Spesie:
A. aaptos
Binomiale naam
Aaptos aaptos
Aaptamien, 'n alkaloïde wat van Aaptos aaptos geïsoleer is.[1]

Aaptos aaptos is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse) en is die tipespesie van die genus Aaptos in die familie Suberitidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer in 1864 deur Schmidt gepubliseer.

Die liggaam van hierdie spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spesie bevat verbindings wat adrenoreseptors blokkeer. Hoewel hierdie spons toksies is vir visse, word dit deur die karetskilpad (Eretmochelys imbricata) gevreet.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Nakamura, H. et al., Tetrahedron Lett., 1982, 5555
  2. Meylan, Anne (12 Januarie 1988). "Spongivory in Hawksbill Turtles: A Diet of Glass". Science. American Association for the Advancement of Science. 239 (4838): 393–395. doi:10.1126/science.239.4838.393. JSTOR 1700236. PMID 17836872.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Aaptos_aaptos
3 views | Status: cached on April 08 2025 16:35:48
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF