From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Accipiter | |
|---|---|
| A. cirrocephalus | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | Accipiter Brisson, 1760
|
| Spesies | |
|
| |
| Sinonieme | |
|
Hieraspiza Kaup, 1844 | |
Accipiter is die wetenskaplike naam vir die genus waartoe die hawikke en sperwers behoort. Die Engelse gebruik soms die versamelnaam 'hawks' (valke) vir die genus. Die genus omvat 51 spesies.[1]