From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Région (Admin. gewes) | Adana |
| Département | |
| Koördinate | 37°00′N 35°19′O / 37.000°N 35.317°O |
| Stigting | 6000 v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 14 256 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 23 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2011) | 1 617 284 |
| - Aire urbaine | 3 000 000 |
| - Bevolkingsdigtheid | 198/vk km |
| Tydsone | UTC +2 |
| - Somertyd | UTC +3 |
| Burgemeester | Zihni Aldırmaz |
| Amptelike webwerf | www.adana.bel.tr |
Adana is die vyfde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die suidelike kus van die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 1 617 284 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 198 km². Adana is tans die hoofstad van die Adana-provinsie in Anatolië.