From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
| |||||||
| Gestig | 1977 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Hoofspille | Seychelle Int. Lughawe | ||||||
| Lojaliteitsprogram | Etihad Guest | ||||||
| Vlootgrootte | 7 | ||||||
| Bestemmings | 4 | ||||||
| Houermaatskappy | Regering van die Seychelle (60%) | ||||||
| Sitkamer | Salon de Vallee de Mai (SEZ) | ||||||
| Hoofkantoor | Seychelle Int. Lughawe Mahé, Seychelle | ||||||
| Sleutelpersone | Manoj Papa (HUB),[1] Shelley Cole (HFB)[2] James Michel (President), France-Albert René (Stigter) | ||||||
| Omset | |||||||
| Wins | |||||||
| Werknemers | 650 (2014)[3] | ||||||
| Webwerf | www.airseychelles.com | ||||||
Air Seychelles is die nasionale lugredery van die Seychelle, met sy hoofkantoor op die eiendom van die Seychelle Internasionale Lughawe op die eiland Mahé.[4] Dit bedryf inter-eiland dienste en internasionale vlugte. Die belangrikste basis is die Seychelle Internasionale Lughawe. Die lugredery word tans 40% besit deur Etihad Airways.
Air Seychelles is tans een van slegs twee Afrikarederye wat as 'n gesogte 4-ster lugredery deur Skytrax geklassifiseer word.[5]

Die vloot van Air Seychelles vir internasionale bestemmings bestaan in Desember 2013 uit:
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Air Seychelles. |
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |