Albania is 'n streek in die Noord-Kaap, Suid-Afrika, wat begrens word deur die Oranjerivier in die suide, die Vetberglyn in die noorde, die Vaalrivier in die weste en die Rama-Belmont-lyn in die ooste. Dis genoem na Albanie in die Oos-Kaap.