Alice Springs | |
---|---|
Ligging van Alice Springs in Australië | |
Koördinate: 23°42′0″S 133°52′12″O / 23.70000°S 133.87000°O | |
Staat | Australië |
Gebied | Noordelike Gebied |
Stigting | 1872 |
Oppervlak | |
• Totaal | 148 km2 (57,1 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 481 |
• Digtheid | 178/km2 (461/vk. myl) |
Webwerf | alicesprings.nt.gov.au |
Alice Springs (soms afgekort na Alice) is die derde grootste nedersetting in die Noordelike Gebied in Australië.