From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Alsterrivier | |
|---|---|
|
Kaart van die Buite- en Binne-Alster. | |
| Oorsprong | In Henstedt-Ulzburg |
| Monding | Elbe in Hamburg |
| Stroomgebied | Sleeswyk-Holstein en Hamburg in Duitsland |
| Lengte | 56 km (35 myl) |
| Oorspronghoogte | 28 m (92 voet) |
| Mondinghoogte | 6 m (20 voet) |
| Gemiddelde afloop | 5,8 m³/s (20 510 ft³/s) |
| Stroomgebiedopp. | 580,7 km² (224 myl²) |
| Kaart van die Alster in Hamburg.
| |
Die Alster is 'n klein riviertjie in die noorde van Duitsland wat deur die deelstate Hamburg en Sleeswyk-Holstein loop. Die Alster ontspring in die stad Henstedt-Ulzburg in Sleeswyk-Holstein en mond na 56 kilometer in Hamburg in die Elbe uit.
Die rivier vorm in die hart van Hamburg die Alstermeer (Alstersee), 'n kunsmatige meer wat uit die Binne-Alster (Binnenalster) en die Buite-Alster (Außenalster) bestaan.

| Wikimedia Commons bevat media in verband met Alster. |