Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Amanda de Cadenet

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Amanda de Cadenet
Geboorte 19 Mei 1972 (1972-05-19) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda de Cadenet (gebore 19 Mei 1972) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Flame (1993), Four Rooms (1995), Fall (1997), en Brokedown Palace (1999).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Blue Flame
  • 1995: Four Rooms
  • 1997: Fall
  • 1999: Brokedown Palace
  • 1999: Mascara
  • 2016: Embrace

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1990: The Word
  • 2012: The Conversation
  • 2018: Now What with Amanda De Cadenet
  • 2019: Now What With Amanda de Cadenet

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2005: Whatever Happened to the Wild Child?

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Amanda_de_Cadenet
16 views | Status: cached on June 27 2025 02:27:27
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF