Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

American Broadcasting Company

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Die American Broadcasting Company (ABC) is 'n Amerikaanse multinasionale kommersiële televisie-netwerk wat 'n vlagskip-eiendom is van Walt Disney Television, 'n filiaal van die Disney Media Networks-afdeling van The Walt Disney Company.

Die hoofkantoor van die netwerk is geleë in Burbank, Kalifornië op Riverside Drive, reg oorkant die straat van Walt Disney Studios en aangrensend aan die Roy E. Disney Animation Building. Die sekondêre kantore van die netwerk, en die hoofkwartier van die nuusafdeling, is geleë in New York, in die uitsaaisentrum in 77 West 66th Street aan die Upper West Side van Manhattan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/American_Broadcasting_Company
8 views | Status: cached on June 30 2024 09:01:43
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF