From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
Ana Mena | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Gebore | 25 Februarie 1997 Estepona, Málaga, Andalusia, Spanje |
| Genres | Pop |
| Beroep(e) | Sangeres en aktrise |
| Webwerf | https://www.anamenamusic.com |
Ana Mena (gebore 25 Februarie 1997) is 'n Spaanse sangeres en aktrise. Sy het haar loopbaan in 2009 begin in die TV-reeks Marisol, la película (2009).[1][2] In 2010 het sy aan Disney se musikale realiteitsprogram My Camp Rock 2 deelgeneem, wat sy die gewen het.[2]
Haar musikale loopbaan het in 2016 begin, met die vrygestelling van haar debuut-enkelsnit "No Soy Como Tú Crees". Mena het sedertdien saam met baie bekende kunstenaars gewerk, insluitend Becky G, CNCO en Lali. In 2018 het sy haar debuutateljeealbum, Index vrygestel.
| Jaar | Titel | Rol | Notas |
|---|---|---|---|
| 2009 | Marisol, la película | Pepi | TV-rolprent |
| 2010 | Supercharly | Verónica Navarro | 5 episodes |
| 2010 | My Camp Rock | Self | Wenner |
| 2013, 2017 | Tu cara me suena | Abraham Mateo | Gaskunstenaar (seisoen 3, episode 9) |
| Ariana Grande | Gaskunstenaar (seisoen 6, episode 8) | ||
| 2013–2014 | Vive cantando | Paula Ruiz Almagro | Gereelde rol |
| 2022 | Sanremo Music Festival | self | Deelnemer |
| 2022 | Idol Kids | self | Beoordeelaar |
| 2022 | Bienvenidos a Edén (Welcome to Eden) |
Judit[3] | Netflix (8 episodes) |
| Jaar | Titel | Rol |
|---|---|---|
| 2011 | The Skin I Live In | Norma Ledgard (kind) |
| 2018 | Viaje al cuarto de una madre | Bea |
| Titel | Detail | Piek op PME[4] |
|---|---|---|
| Index (2018) |
|
9 |