From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| |||||
| Leuse: Andalucía por sí, para España y la Humanidad | |||||
| Volkslied: Himno de Andalucía | |||||
| Hoofstad | Sevilla | ||||
| Amptelike Tale | Spaans | ||||
| Oppervlak – Totaal – % van Spanje |
Rang 2de 87 268 km² 17,2% | ||||
| Bevolking – Totaal (2010) – % van Spanje – Digtheid |
Rang 1de 8 302 923 17,84% 94,95/km² | ||||
| Inwonersnaam – Afrikaans – Spaans – Spaans |
Andalusiër Andalucía Andalucía | ||||
| Statuut van Outonomiteit |
1981 | ||||
| Parlementêre verteenwoordiging – Kongressetels – Senaatsetels |
61 41 | ||||
| President | José Antonio Griñán (PSOE) | ||||
| ISO 3166-2 | AN | ||||
| Parlamento de Andalucía | |||||
Andalusië (Spaans: Andalucía) is 'n outonome gewes in die suide van Spanje. Die gewes het 'n bevolking van 8 302 923 in 2010 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Sevilla/Seville.