From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Anderlecht | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Anderlecht | |
Ligging van Anderlecht in die Brusselse Hoofstedelike Gewes | |
| Koördinate: 51°50′00″N 4°18′00″O / 51.83333°N 4.30000°OKoördinate: 51°50′00″N 4°18′00″O / 51.83333°N 4.30000°O | |
| Land | |
| Gewes (deelstaat) | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Gaëtan Van Goidsenhoven (LB) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 17,74 km2 (6,85 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 107 912 |
| • Digtheid | 6 083/km2 (15 750/vk. myl) |
| Poskode | 1070 |
| Skakelkodes | 02 |
| Webwerf | www.anderlecht.be |
Anderlecht is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 108 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 18 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.
Dit is 'n ou plek, Anderlecht word al omstreeks 1050 in geskrifte genoem.
Die munisipaliteit beskik oor 'n belangrike voetbalklub, die RSC Anderlecht.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Anderlecht. |