From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Andrea Riseborough | |
| Geboorte | 20 November 1981 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 2005–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Andrea Riseborough (gebore 20 November 1981) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente W.E. (2011), Oblivion (2013), Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014), en The Death of Stalin (2017).