From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Andy Hallett | |
| Geboortenaam | Andrew Alcott Hallett |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1999–2009 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Andy Hallett (4 Augustus 1975 – 29 Maart 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chance (2002) en Geppetto's Secret (2005), en in die televisiereeks Angel (1999).