From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Anne Revere | |
| Geboorte | 25 Junie 1903 |
|---|---|
| Sterfte | 18 Desember 1990 (op 87) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1931–76 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Anne Revere (25 Junie 1903 – 18 Desember 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Song of Bernadette (1943), National Velvet (1944), Dragonwyck (1946), en Gentleman's Agreement (1947).