From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Anne Rice | |
| Geboortenaam | Howard Allen Frances O'Brien |
|---|---|
| Alias | Anne Rampling, A. N. Roquelaure |
| Geboorte | 4 Oktober 1941 New Orleans, Louisiana, Verenigde State van Amerika |
| Sterfte | 11 Desember 2021 (op 80) Rancho Mirage, Kalifornië |
| Nasionaliteit | Amerikaner |
| Beroep(e) | Skrywer |
| Webwerf | http://www.annerice.com/ |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Anne Rice (née Howard Allen Frances O'Brien, New Orleans, 4 Oktober 1941 – 11 Desember 2021) was 'n Amerikaanse skrywer wat as moderne verteenwoordiger van die Southern Gothic-stroming binne die literatuur beskou word.[1] Haar bekendste werke is Interview with the Vampire en The Queen of the Damned. Sy het vier reekse geskryf, waaronder The Vampire Chronicles en Christ the Lord.
As Anne Rice:
As Anne Rampling:
As A. N. Roquelaure: