From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Anshan 鞍山 | |
|---|---|
Stad | |
Stadshorison van Anshan. | |
| Koördinate: 41°07′00″N 122°59′00″O / 41.11667°N 122.98333°O | |
| Land | |
| Provinsie | Liaoning |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee | Zhang Jiehui |
| • Burgemeester | Gu Chunli |
| Oppervlak | |
| • Stad | 9 252 km2 (3 572 vk. myl) |
| • Land | 8 563 km2 (3 306 vk. myl) |
| • Water | 689 km2 (266 vk. myl) 7.4% |
| • Stedelik | 624 km2 (241 vk. myl) |
| Hoogte | 1 141 m (3 743 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 3 645 884 |
| • Digtheid | 390/km2 (1 000/vk. myl) |
| • Stedelik | 1 529 850 |
| • Stedelike digtheid | 2 500/km2 (6 300/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 210300 |
| Skakelkodes | 412 |
| Webwerf | anshan.gov.cn |
Anshan (Chinees: 鞍山) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 645 884 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See en noord van die Noord-Koreaanse grens.
Die stad is 'n belangrike nywerheidstad. Anshan is in die 14de eeu gestig en in 1587 gefortifiseer. Tydens die Boxer-opstand van 1900 en die Russies-Japannese Oorlog (1904–1905) is die stad erg beskadig en later heropbou. Tussen 1918 en 1937 is die stad geïndustrialiseer en tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog weer erg beskadig. Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog is dit deur Sowjet-magte geplunder. In die 1950's is die stad herbou.