Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Antwerpen (provinsie)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Antwerpen
Provinsie
Kalmthoutse Heide
Vlag van Antwerpen
Vlag
Wapen van Antwerpen
Wapen
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Koördinate: 51°13′N 4°25′O / 51.217°N 4.417°O / 51.217; 4.417
LandVlag van België België
Gewes Vlaandere
HoofstadAntwerpen
Regering
 • GoewerneurCathy Berx (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal2 876,12 km2 (1 110,48 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 910 952
 • Digtheid664/km2 (1 720/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provincieantwerpen.be

Antwerpen (Nederlands: Antwerpen, Frans: Anvers, Duits: Antwerpen) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 911 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 876 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 664 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Antwerpen.

Antwerpen lê in die noorde van België en grens aan die Nederlandse provinsies Noord-Brabant en (vir 'n stukkie) Zeeland. In die provinsie word Nederlands en variante van Brabants gepraat.

Antwerpen lê grotendeels in die Kempen. Deur die linker deel van die provinsie vloei die Skelde. Die hoogste punt is die Beerzelberg (52 meter bo seevlak) in die munisipaliteit Putte.

Administratiewe indeling[wysig | wysig bron]

Antwerpen is in administratiewe opsig in drie arrondissemente verdeel:

Die arrondissimente is in 69 munisipaliteite verdeel.

Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België

Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Vlaamse Gemeenskap | Franse Gemeenskap | Duitstalige Gemeenskap


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Antwerpen_(provinsie)
7 views | Status: cached on June 29 2024 18:37:46
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF