From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Ardennes (08) | |
|---|---|
| Gewes | Grand Est |
| Prefektuur | Charleville-Mézières |
| Onderprefekture | Rethel Sedan Vouziers |
| Bevolking | 270 582 inw. (2019) |
| Bevolkingsdigtheid | 52 inw./vk km |
| Oppervlakte | 5 229 vk km |
| Arrondissemente | 4 |
| Kantonne | 37 |
| Munisipaliteite | 463 |
| President van die Conseil général |
Noël Bourgeois |
Ardennes (uitgespreek [aʁ.dɛn]) (08) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Charleville-Mézières.
| Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |