From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Arvo Pärt | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Gebore | 11 September 1935 Paide, Estland |
| Genres | Minimalisme, gewyd[1] |
| Beroep(e) | Komponis |
Arvo Pärt (Esties: [ˈɑrvo ˈpært]; gebore op 11 September 1935) is 'n Estiese klassieke komponis van minimalistiese en gewyde musiek.[1] Hy is die skepper van die styl tintinnabuli wat hy met Für Alina in 1976 ingewy het en wat ook prominent in Spiegel im Spiegel (1978) gebruik is.[1] Sy musiek neem inspirasie by Gregoriaanse gesang.[1]