From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| |||||
| Volkslied: God Save the Queen | |||||
| Hoofstad | Georgetown | ||||
| Grootste stad | Georgetown | ||||
| Amptelike tale | Engels | ||||
| Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Elizabeth II Mark Capes Marc Holland | ||||
| Onafhanklikheid Vorming
• Eerste vestiging • Afhanklikheid van Sint Helena • Huidige grondwet |
Britse oorsese gebied 1815 12 September 1922 1 September 2009 | ||||
| Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
88 km2 (219de) 34 myl2 0 | ||||
| Bevolking - 2008-skatting - Digtheid |
880 (-) 10 / km2 25,9 / myl2 | ||||
| Geldeenheid | Sint Heleense pond (SHP)
| ||||
| Tydsone - Somertyd |
GMT (UTC±0) nie toegepas nie (UTC±0) | ||||
| Internet-TLD | .ac | ||||
| Skakelkode | +247 | ||||


Ascension (Engels: Ascension Island) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 880 en 'n oppervlakte van 88 km². Ascension vorm saam met Sint Helena en Tristan da Cunha die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.