From Wikipedia (Af) - Reading time: 4 min
Auckland Park | |
|---|---|
| Koördinate: 26°11′20″S 28°0′32″O / 26.18889°S 28.00889°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 1,50 km2 (0,58 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 3 276 |
| • Digtheid | 2 184/km2 (5 660/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 29.9% |
| • Indiërs/Asiërs | 13.2% |
| • Bruin mense | 3.3% |
| • Swart mense | 51.7% |
| • Ander | 1.9% |
| Taal (2011) | |
| • Engels | 41.2% |
| • Afrikaans | 17.4% |
| • Zoeloe | 9.5% |
| • Tswana | 7.2% |
| • Ander | 24.7% |
| Skakelkode | 010 |


Auckland Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad lê op 'n geleidelike helling, en is naby Melville, Brixton, Westdene en Richmond in Johannesburg se B-streek geleë. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se hoofkwartier is in Auckland Park.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.