From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Gebied | |
| Koördinate | 21°12′S 159°46′W / 21.200°S 159.767°W |
| Gestig op | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | vk km |
| Hoogte bo seevlak | 208 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2006) | 5 445 |
| - Bevolkingsdigtheid | /vk km |
| Tydsone | UTC -10 |
| - Somertyd | UTC -10 |
| Burgemeester | |
| Amptelike webwerf | |
Avarua is die hoofstad en grootste stad van die Cookeilande, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.