From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
| Oorsig | |
|---|---|
| Vervaardiger | BMW |
| Produksietyd | 1987–1994 |
| Konfigurasie | Inlynviersilinder |
| Afmetings | |
| Inhoudsmaat | 1.6–1.8 L |
| Blok | Gietyster |
| Kopstuk | Aluminium |
| Stelsels | |
| Klepwerking | EBNA |
| Brandstoftipe | Petrol |
| Plek in geskiedenis | |
| Voorganger | BMW M10 |
| Opvolger | BMW M43 |
Die BMW M40 is 'n viersilinder-petrolenjin met enkelbonokas wat van 1987–1994 vervaardig is. [1] [2] Dit het as BMW se basismodel-viersilinderenjin gedien en is vanaf 1989 saam met die BMW M42 DBNA-viersilinderenjin met 'n hoër prestasie vervaardig.
In vergelyking met sy M10-voorganger, gebruik die M40 'n bandgedrewe nokas[3] en hidrouliese tappe. Net soos die M10 gebruik die M40 'n ysterblok en 'n aluminiumsilinderkop. Brandstofinspuiting vir die E30-weergawes is Bosch Motronic 1.3, [4] en die E36-weergawes gebruik die Bosch Motronic 1.7. [5] [6]
Na die bekendstelling van die BMW M43- enjin in 1991, begin die M40 uitgefaseer word.
| Weergawe | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jaar |
|---|---|---|---|---|
| M40B16 E36 weergawe |
1596 cc | 75 kW (101 bhp) teen 5 500 rpm |
143 Nm teen 4 250 toere |
1991 |
| M40B16 E30 weergawe |
73 kW (98 bhp) teen 5 500 rpm |
141 Nm teen 4 250 toere |
1987 | |
| M40B18 E36 weergawe |
1796 cc | 85 kW (114 bhp) teen 5 500 rpm |
165 Nm teen 4 250 toere |
1991 |
| M40B18 E30 weergawe |
83 kW (111 bhp) teen 5 500 rpm |
162 Nm teen 4 250 toere |
1987 |
{{cite web}}: CS1 maint: numeric names: authors list (link)
|
Petrolenjins:
B- en S-reeks:
B38 |
B58 |
S65 |
S85
Dieselenjins: M21 | M41 | M47 | M51 | M57 | M67 | N47 | N57 | B47 | B48 | B57 |
| Wysig hierdie sjabloon |