From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Babiana rubella | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | B. rubella
|
| Binomiale naam | |
| Babiana rubella Goldblatt & J.C.Manning, (2007)
| |
Babiana rubella is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Hondeklipbaai voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 150 km² en daar is twee subpopulasies. Die totale populasie word op minder as 1000 plante geskat. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing.