Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Bambino

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Bambino
Ontstaan  Kruising
Soort lyf  Kort bene
Pels  Haarloos
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Bambino is ’n katras wat ’n kruising is tussen die sfinkskat en die Munchkin.

Die eerste Bambino-werpsel is in 2005 deur The International Cat Association (TICA) geregistreer as ’n eksperimentele ras.[1] Die woord bambino is Italiaans vir kind of baba; die katte het dié naam gekry omdat hulle soos ’n klein katjie lyk.

Die Bambino het die kort bene van ’n Munchkin en groot, regop ore. Dit het nes die sfinkskat nie hare nie en die vel is swart, wit of pienk.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "About the Bambino Cat" (in Engels). Billyhill.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2013. Besoek op 15 September 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Bambino
3 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF