Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Banharn Silpa-archa

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Banharn Silpa-archa (ook gespel Banhan, Silapa-, Sinlapa-, -acha; Thai: บรรหาร ศิลปอาชา, RTGS: Banhan Sinlapa-a-cha, Thai uitspraak: [ban.hǎːn sǐn.lá.pà.ʔaː.t͡ɕʰaː]; 19 Augustus 1932 - 23 April 2016) was 'n Thaise politikus. Hy was van 1995 tot 1996 die Eerste Minister van Thailand. Banharn verdien 'n fortuin in die konstruksiebedryf voordat hy 'n Parlementslid wat sy tuisprovinsie Suphan Buri verteenwoordig. Hy het verskillende kabinetsposte in verskeie regerings beklee. In 1994 word hy die leier van die Thai Nation Party. In 2008 is die party deur die konstitusionele hof ontbind en Banharn is vir vyf jaar uit die politiek verbied.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Banharn_Silpa-archa
17 views | Status: cached on August 10 2025 01:21:10
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF