From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Barbara Bel Geddes | |
| Geboorte | 31 Oktober 1922 |
|---|---|
| Sterfte | 8 Augustus 2005 (op 82) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1941–1990 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Barbara Bel Geddes (31 Oktober 1922 – 8 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Remember Mama (1948), Wild Calendar (1949), en Vertigo (1958), en in die televisiereeks Dallas (1978).