Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Italië |
Administratiewe gewes | Apulië |
Provinsie | Bari |
Koördinate | 41°07′N 16°52′O / 41.117°N 16.867°O |
Stigting | - |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 117 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2019) | 316 491 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 700/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Antonio Decaro (PD) |
Amptelike webwerf | comune.bari.it |
Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied (streek) Apulië.
In Januarie 2021 het Bari 'n bevolking van 316 491 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone (3,8% van die bevolking) óf self immigrante óf afstammeling van onlangse landverhuisers. Die meeste van hulle is vanuit Georgië, Albanië en Roemenië afkomstig.[1] Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.