Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Baroen

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Baroen

Барун
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Baroen is in Kalmikië
Baroen
Baroen
Die ligging van Baroen in Kalmikië
Koördinate: 47°33′30″N 45°48′30″O / 47.55833°N 45.80833°O / 47.55833; 45.80833
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonJoesta
Bevolking
 • Totaal671
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359307

Baroen (Russies en Kalmikies: Барун) is 'n klein dorpie in Kalmikië, Rusland en die setel van die Baroen Plaaslike Munisipaliteit wat tot Joesta-rajon behoort. Dit is 67 kilometer wes van die rajon se setel, Tsagan Aman, geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Baroen 696 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 634 91,1%
Russe 47 6,8%
Kasakke 12 1,7%
Koreane 3 0,4%
Totaal 696 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Baroen
4 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF