Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Barug

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Barug is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek en vertel die verhaal Barug, wat die sekretaris van die profeet Jeremia was. Daar is drie apokriewe boeke wat aan Barug se naam gekoppel is. Kenners is dit eens dat nie een van drie boeke deur Barug geskryf is nie. Daar is nie sekerheid oor wanneer die boek geskryf is nie en die skrywer is onbekend. Die oudste manuskripte van Barug is in Grieks.

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Barug
13 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF