From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Basseri | |
|---|---|
Basseri-handewerk | |
| Totale bevolking: | 72 000 |
| Belangrike bevolkings in: | Fars-provinsie |
| Taal: | Persies |
| Geloofsoortuiging: | Sjiïtiese Islam |
| Verwante etniese groepe: | Bakhtiari |
Basseri is 'n stam in Iran. Hulle woon in die Fars-provinsie en naby die stad Sjiraz.
Hulle praat Persies.
Hulle is Moslems.