From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Benjamin Walker | |
| Geboortenaam | Benjamin Walker Davis |
|---|---|
| Geboorte | 21 Junie 1982 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2004–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Benjamin Walker (gebore 21 Junie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flags of our Fathers (2006), Abraham Lincoln: Vampire Hunter (2012), In the Heart of the Sea (2015), en The Choice (2016).