Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Bergrivier-rooivlerkie

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Bergrivier-rooivlerkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. burgi
Binomiale naam
Pseudobarbus burgi
(Boulenger, 1911)

Die Bergrivier-rooivlerkie (Pseudobarbus burgi) is 'n varswater vis wat voorkom in die Bergrivier en sy sytakke in die Wes-Kaap. Dit het ook voorgekom in die Eersterivier. In Engels staan die vis bekend as die Berg river redfin.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Daar is twee pare baarde om die mond. Die volwasse mannetjies het prominente tuberkels op die kop. Die vis is bruin aan die bokant en silwerig aan die onderkant. Daar is 'n onreƫlmatige donker band oor die lyf; dit is meer prominent in die onvolwasse visse as die volwasse visse.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis leef in 'n verskeidenheid habitatte; van helder bergstrome tot diep, stil poele vol plantegroei van die laer riviere. Hulle vreet hoofsaaklik ongewerweldes, alge en detritus van die bodem af en broei in die somer.

Die vis is kritiek bedriegd en is reeds uitgewis in die Eersterivier. Van die redes hiervoor is die habitat wat vernietig word en uitheemse roofvis spesies wat vrygelaat is.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Bergrivier-rooivlerkie
2 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF