From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Beril | |
|---|---|
| Rooi beril. | |
| Formule | Be3Al2(Si6O18) |
| Onsuiwerhede | Fe,Mn,Mg,Ca,Cr,Na,Li,Cs,O,H,OH,H2O,K,Rb |
| Nickel-Strunz (10) | 9.CJ.05 |
| Kleur | kleurloos, groen, blou, wit, piek, rooi ens. |
| Streep | wit |
| Glans | glasagtig, wasagtig, vetterig |
| Hardheid | 7,5 - 8 (Mohs) |
| Digtheid | 2,63 - 2,92 g/cm3 |
| Optiese eienskappe | |
| Dubbelbreking | eenassig(-) |
| RI-waardes | nω = 1.568 - 1.602 nε = 1.564 - 1.595 |
| Kristallografie | |
| Kristalsisteem | heksagonaal |
| Ruimtegroep | P6/mcc |
| Strukturbericht-kode | geen |
| Nommer | 192 |
| Eenheidsel | a = 9.21 Å, c = 9.19 Å |
| * Lys van minerale | |
| Portaal | |
Beril is 'n mineraal wat berillium bevat. Dit is 'n siklosilikaat.[1]
Beril word in die vervaardiging van hoëgraadse allooie gebruik. Dit bevat berillium. In Suid-Afrika word dit aangetref naby Steinkopf en Jakkalswater in Namakwaland en ook op Ameib en Rossing in Namibië.[2]
'n Waardevolle vorm van beril is smarag.