From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Billy Slaughter | |
| Geboortenaam | William H. Slaughter |
|---|---|
| Geboorte | 3 Junie 1980 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 2002–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Billy Slaughter (gebore 3 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Campaign (2012), The Big Short (2015), The Magnificent Seven (2016), en Dark Meridian (2017).