From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Birgitte Federspiel | |
| Geboorte | 6 September 1925 |
|---|---|
| Sterfte | 2 Februarie 2005 (op 79) |
| Nasionaliteit | Deens |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Birgitte Federspiel (6 September 1925 – 2 Februarie 2005) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Stranger Knocks (1959), The Musketeers (1961), Babette's Feast (1987), en Kat (2001).