From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Bob Christo | |
| Geboortenaam | Robert John Christophides |
|---|---|
| Geboorte | 1940 |
| Sterfte | 20 Maart 2011 |
| Nasionaliteit | Australies |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1980–2003 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Bob Christo (1940 – 20 Maart 2011) was 'n Australies-Indiese siviele ingenieur en akteur in Hindi-films. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Namak Halaal (1982), Mr. India (1987), Roop Ki Rani Choron Ka Raja (1993), en Gupt: The Hidden Truth (1997).