Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Boeg

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Die boeg van 'n vragskip

Die boeg of voorstewe van 'n skip is die voorste deel van 'n skip of boot. Die boeg word ontwerp om die skeepsromp se weerstand so laag as moontlik te hou as dit deur die water vaar. 'n Ander oorweging by die ontwerp van 'n skip se boeg is dat dit hoog genoeg moet wees om te verhoed dat water oor die dek spoel. By stadiger skepe kan die boeg ontwerp word om die volume van die skip se vragruim so groot moontlik te maak.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Boeg
3 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF