From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Bonnie Somerville | |
| Geboorte | 24 Februarie 1974 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1998–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Bonnie Somerville (gebore 24 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ugly Truth (2009) en in die televisiereekse Friends (1994), Law & Order: Special Victims Unit (1999), en Code Black (2015).